EPISODE · Feb 26, 2025 · 4 MIN
Busamed Bram Fischer Privaat Hospitaal daag jou uit om ook CHOC te ondersteun
from Mid-Morning Magic · host OFM
Karlien van Tonder, die bemarkings bestuurder van Busamed Bram Fischer Privaat Hospitaal in Bloemfontein, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die verskeie fondsinsamelings initiatiewe wat hulle geloots het om fondse in te samel vir CHOC in die Vrystaat. As hospitaal ondersteun hulle ook een van hul eie, Dr Jerome Mogorosi wat die idee van stapel gestuur het om die kanker pasientjies te ondersteun. Om betrokke te raak kontak gerus Karlien by 076 503 8345.
Embed this episode
NOW PLAYING
Busamed Bram Fischer Privaat Hospitaal daag jou uit om ook CHOC te ondersteun
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.