EPISODE · Nov 5, 2025 · 29 MIN
BYBELSKOOL Deel 1 | Die Gees begin die storie
from ekerk Boodskap | Die Podcast · host ekerk
Die Gees vul waar jy leegloop: ’n Reis deur Handelinge Voel jou tenk leeg teen die einde van die jaar? Kom ontdek saam met Pierre Engelbrecht hoe die boek Handelinge wys dat God se Gees ons vul en lei. Datums: Woensdae 5, 12 & 19 November Sessie 1: Die Gees begin die storie Sessie 2: Die Gees breek grense oop Sessie 3: Die Gees stuur en lei die kerk Almal is welkom! #eKerk #eKerkLewendig #Bybelskool
Embed this episode
NOW PLAYING
BYBELSKOOL Deel 1 | Die Gees begin die storie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.