Bygelowe... episode artwork

EPISODE · Dec 13, 2024 · 3 MIN

Bygelowe...

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Johannes 3:8 Elkeen wat aanhou sonde doen, is familie van die duiwel omdat die duiwel van die heel begin af sonde gedoen het. Juis daarvoor het die Seun van God verskyn: om die dade van die duiwel te vernietig. (NLV) Dit is vandag Vrydag die 13de, 'n dag wat in die Westerse kultuur beskou word as ‘n ongelukkige dag. Daar bestaan al vir eeue lank, wêreldwyd, bygelowe soos dat ‘n ongeluk jou sal tref, wanneer: jy onder 'n leer deur loop; 'n swart kat jou pad kruis; 'n spieël breek... Daar word gesê dat hierdie dinge teëspoed bring.As jy mooi daaraan dink, besef jy dat bygelowe hul oorsprong in vrees het. En vrees is een van die negatiefste van alle emosies, want dit spruit dikwels, natuurlik nie altyd nie, uit die bose. En dit is verseker van toepassing op bygelowe.Wat is die oorsprong van vrees? Vrees spruit nooit uit liefde, vriendelikheid, goedheid, en deur die doen van dit wat reg is nie, maar dit spruit beslis uit boosheid - geweld, arrogansie, selfsug en dies meer. Ontelbare vroue en kinders leef in verskriklike vrees, as gevolg van die brutaliteit van die mans in hul lewens.Byna almal glo dat daar 'n geestelike dimensie aan die lewe is. En ons moet mooi verstaan, daardie geestelike dimensie sluit beide goed en kwaad in.Sommige mense beskou die idee dat Satan, die duiwel bestaan, slegs as 'n Christelike weergawe van ‘n bygeloof. Ek glo dit beslis nie, want op talle plekke in die Bybel lees ons dat hy ‘n werklikheid is. In die vier Evangelies sien ons baie duidelik dat Jesus geglo het in die bestaan van die duiwel; 'n duiwel wat vandag nog lewendig en gesond is, wat daagliks verwoesting in die lewens van so baie mense saai.1 Johannes 3:8: Elkeen wat aanhou sonde doen, is familie van die duiwel omdat die duiwel van die heel begin af sonde gedoen het. Juis daarvoor het die Seun van God verskyn: om die dade van die duiwel te vernietig. (NLV)My vriend, moenie toelaat dat die duiwel met jou lewe inmeng nie. Moenie dat hy jou in sy bose strikke insleep nie, moenie dat hy duisternis en vrees in jou lewe bring nie, want daar is 'n alternatief. Jesus, wat gekom het om die werke van die duiwel … in jou lewe te vernietig.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Johannes 3:8 Elkeen wat aanhou sonde doen, is familie van die duiwel omdat die duiwel van die heel begin af sonde gedoen het. Juis daarvoor het die Seun van God verskyn: om die dade van die duiwel te vernietig. (NLV) Dit is vandag Vrydag die 13de, 'n dag wat in die Westerse kultuur beskou word as ‘n ongelukkige dag. Daar bestaan al vir eeue lank, wêreldwyd, bygelowe soos dat ‘n ongeluk jou sal tref, wanneer: jy onder 'n leer deur loop; 'n swart kat jou pad kruis; 'n ...

NOW PLAYING

Bygelowe...

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 13, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Johannes 3:8 Elkeen wat aanhou sonde doen, is familie van die duiwel omdat die duiwel van die heel begin af sonde gedoen het. Juis daarvoor het die Seun van God verskyn: om die dade van die duiwel te vernietig. (NLV) Dit is vandag...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!