EPISODE · Nov 24, 2024 · 9 MIN
China 3. My 30 Taxi padkaarte en wat agterop geskryf was.
from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter
Send a textEk werk in China. Nie een taxi wil my oplaai nie. Ek LOOP van plek na plek in bloedige hitte en kom nie veel verder as 3 blokke van die skool af nie. Toe maak ek 'n plan. Ek vra al die Gr 12 studente in my klas om vir my padkaarte te teken na plekke toe. Soos met alle goeie planne, werk dit so-so. En toe goed. Maar agter op elke kaartjie het die kinders 'n BOODSKAP aan die taxi drywers geskryf -- in Chinees. Ek vra eers die laaste dag wat daar staan...Support the show
NOW PLAYING
China 3. My 30 Taxi padkaarte en wat agterop geskryf was.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.