Skip to content
Chris Vorster episode artwork

Nov 6, 2020 49 min

Chris Vorster

from Wat de vloekwoord?! Hosted by Gerhard van Huyssteen

Chris Vorster in gesprek met Elmarie Claassens. Chris Vorster – bekend as onder andere Ryno Lategan van 7e Laan-faam – is sedert 1995 'n skrywer en regisseur vir en akteur op verhoog en televisie. Hy het al ongeveer 55 verhoogproduksies geskryf, asook die regie van baie daarvan gedoen. Hy is tans 'n dosent in film en televisie aan die Universiteit van die Vrystaat. Chris gesels in hierdie aflewering oor sy grootwordjare, hoe hy vloekwoorde in karakterbybels gebruik, asook oor hoe om die fyn balans te handhaaf tussen aanstoot gee en paai in skryfwerk en regie. [Elmarie Claassens is 'n kliniese sielkundige in 'n privaat praktyk.] NB: Menings wat deur gaste in hierdie reeks uitgespreek word, verteenwoordig nie die menings van die onderhoudvoerders nie. Insgelyks verteenwoordig geen mening of uitspraak in hierdie podsendingreeks die opinie van die Noordwes-Universiteit, die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, BlueTek Computers of watkykjy.co.za nie.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Chris Vorster

0:00 49:56

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Wat de vloekwoord?!?

This episode is 49 minutes long.

When was this Wat de vloekwoord?! episode published?

This episode was published on November 6, 2020.

Can I download this Wat de vloekwoord?! episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.