Skip to content
Wat de vloekwoord?! podcast artwork

Wat de vloekwoord?!

by Gerhard van Huyssteen

"Wat de vloekwoord" is 'n podsendingreeks waarin die standpunte en houdings van inhoudskeppers in die vermaaklikheidswêreld en media oor vloek en taboe onderwerpe ontgin word. Deur onderhoude met bekende (Afrikaanse) skrywers, TV- en filmvervaardigers, regisseurs, akteurs, musikante, redakteurs, joernaliste, podsenders en bloggers leer ons meer oor sensuur in Suid-Afrika, wat die funksie van vloek is, hoe kykers en luisteraars op vloekwoorde reageer, ensovoorts. Dié reeks is deel van 'n groot navorsingsprojek wat handel oor vloek in Afrikaans en verwante tale.

From the show's RSS feed, refreshed Sep 6, 2025. Source feed.

Subscribe Bookmark

Episodes

  1. Hunter Kennedy

    Hunter Kennedy in gesprek met Elmarie Claassens. Hunter Kennedy is 'n bekende rocker en die skepper van die lirieke van Fokofpolisiekar en Die Heuwels Fantasties – Suid-Afrikaanse musiekgroepe met kultusstatus. Hunter gesels in hierdie aflewering oor 20 jaar in die musiekbedryf, die "Fok...

  2. Kobus van Rooyen

    Kobus van Rooyen in gesprek met Gerhard van Huyssteen. Prof. Kobus van Rooyen is een van die prominentse figure in die ontwikkeling van publikasiebeheer in Suid-Afrika. Hy was onder andere vanaf 1980 tot 1990 voorsitter van die Appèlraad oor Publikasies toe boeke soos Magersfontein o…

    more
  3. Marita van der Vyver

    Marita van der Vyver in gesprek met Elmarie Claassens. Marita van der Vyver is een van Afrikaans se bekendste skrywers met meer as 30 publikasies agter haar naam, insluitende volwasse, kinder- en jeugromans, kookboeke, essays, radiodramas, vertalings, en so meer. Talle van haar boeke is met van…

    more
  4. Sophia Kapp

    Sophia Kapp in gesprek met Gerhard van Huyssteen. Sophia Kapp is 'n bekende skrywer van Afrikaanse romanses, liefdesromans en ander fiksiegenres. Verskeie van haar boeke is al bekroon, terwyl haar boeke ook dikwels bo-aan die topverkoperlyste in Suid-Afrika pryk. Een van haar bekendste en…

    more
  5. Chris Vorster

    Chris Vorster in gesprek met Elmarie Claassens. Chris Vorster – bekend as onder andere Ryno Lategan van 7e Laan-faam – is sedert 1995 'n skrywer en regisseur vir en akteur op verhoog en televisie. Hy het al ongeveer 55 verhoogproduksies geskryf, asook die regie van baie daarvan gedoen. Hy is tans...

  6. Melt Sieberhagen

    Melt Sieberhagen in gesprek met Gerhard van Huyssteen. In die Afrikaanse komediewêreld is Melt Sieberhagen een van die prominentste figure, veral onder 'n nuwe geslag akteurs. Sy bekendheid strek egter wyer as net in komediesirkels: Hy is ook 'n gerekende en geliefde TV-, film- en verhoogakteur,...

  7. Kim Cloete

    Kim Cloete in gesprek met Elmarie Claassens. Kim Cloete is 'n bekende akteur wat haar loopbaan begin het as veldaanbieder vir 'n kinderprogram, en sy word geken vir haar deernisvolle vertolking van ingewikkelde karakters. Sy is nie net 'n aktivis-akteur nie, maar ook 'n suksesvolle sakevrou. Kim...

  8. Dawid Minnaar

    Dawid Minnaar in gesprek met Elmarie Claassens. Dawid Minnaar is 'n bekroonde en geliefde akteur en is bekend vir rolle op die silwerskerm, verhoog, TV en radio. Dawid is al vir 40 jaar in die vermaaklikheidsbedryf en is sonder twyfel 'n ikoon in Suid-Afrikaanse film- en teater. Dawid gesels…

    more
  9. Neil Sandilands

    Neil Sandilands in gesprek met Gerhard van Huyssteen. Neil Sandilands is sonder twyfel een van die bekendste Suid-Afrikaanse Hollywoodsterre, met rolle in onder andere 'n Tom Hanks-film, 'n Robert Downey Jr.-produksie en met hoofrolle in die reekse The 100 en The Flash. Plaaslik is hy ook bekend…

    more
  10. Leon van Nierop

    Leon van Nierop in gesprek met Gerhard van Huyssteen. Leon van Nierop is sinoniem met die Afrikaanse filmbedryf – nie net as bekende en gerespekteerde filmkritikus nie, maar ook as akademikus, navorser, draaiboekskrywer, vervaardiger, regisseur en akteur. Of is hy eintlik sinoniem met die...

  11. Beer Adriaanse

    Beer Adriaanse in gesprek met Elmarie Claassens. Beer Adriaanse het onder andere bekendheid verwerf as akteur in Wonderlus, Kanarie, Fynskrif en Boer soek 'n ou. Hy is 'n veelsydige akteur, regisseur, skrywer en musikant. Beer gesels in hierdie episode oor omgekeerde rebellie, asook oor die fyn…

    more
  12. Claire Johnston

    Claire Johnston in gesprek met Gerhard van Huyssteen. Claire Johnston – die bekende hoofsanger van Mango Groove – is Suid-Afrikaanser as Suid-Afrika, al is sy eintlik 'n boorling van Engeland. Tydens haar studies aan die Universiteit van die Witwatersrand word sy die hoofsanger van Mango Groove…

    more
  13. Amanda Strydom

    Amanda Strydom in gesprek met Elmarie Claassens. Amanda Strydom is een van Afrikaans se bekendste sangers, addisioneel tot haar bekendheid as kabaretster, skywer, radio-omroeper, akteur en TV-ster. Sy begin haar loopbaan as akteur, maar vestig haar ook as liriekskrywer en sanger in 1979 met die...

  14. Anton Goosen

    Anton Goosen in gesprek met Gerhard van Huyssteen. Anton Goosen – die veel bekroonde Liedjieboer – is een van die grootste ikone van die Afrikaanse musiekbedryf. Sy eerste solusseweplaat het reeds in 1967 verskyn, terwyl sy jongste album meer as vyftig jaar later in 2019 verskyn het. Sy...

  15. Wat de vloekwoord?!-bekendstelling (Elmarie)

    "Wat de vloekwoord" is 'n podsendingreeks waarin die standpunte en houdings van inhoudskeppers in die vermaaklikheidswêreld en media oor vloek en taboe onderwerpe ontgin word. Deur onderhoude met bekende (Afrikaanse) skrywers, TV- en filmvervaardigers, regisseurs, akteurs, musikante, redakteurs,...

  16. Wat de vloekwoord?!-bekendstelling (Gerhard)

    "Wat de vloekwoord" is 'n podsendingreeks waarin die standpunte en houdings van inhoudskeppers in die vermaaklikheidswêreld en media oor vloek en taboe onderwerpe ontgin word. Deur onderhoude met bekende (Afrikaanse) skrywers, TV- en filmvervaardigers, regisseurs, akteurs, musikante, redakteurs,...

About this show

"Wat de vloekwoord" is 'n podsendingreeks waarin die standpunte en houdings van inhoudskeppers in die vermaaklikheidswêreld en media oor vloek en taboe onderwerpe ontgin word. Deur onderhoude met bekende (Afrikaanse) skrywers, TV- en filmvervaardigers, regisseurs, akteurs, musikante, redakteurs, joernaliste, podsenders en bloggers leer ons meer oor sensuur in Suid-Afrika, wat die funksie van vloek is, hoe kykers en luisteraars op vloekwoorde reageer, ensovoorts. Dié reeks is deel van 'n groot navorsingsprojek wat handel oor vloek in Afrikaans en verwante tale.

Hosted by

Gerhard van Huyssteen

Categories

Frequently asked questions

How many episodes does Wat de vloekwoord?! have?

Wat de vloekwoord?! has 16 episodes on PodParley. The most recent episode was published on December 4, 2020.

What is Wat de vloekwoord?! about?

"Wat de vloekwoord" is 'n podsendingreeks waarin die standpunte en houdings van inhoudskeppers in die vermaaklikheidswêreld en media oor vloek en taboe onderwerpe ontgin word. Deur onderhoude met bekende (Afrikaanse) skrywers, TV- en filmvervaardigers, regisseurs, akteurs, musikante, redakteurs,...

How often does Wat de vloekwoord?! release new episodes?

Wat de vloekwoord?! publishes weekly, based on its 16 episodes since September 2020.

Who hosts Wat de vloekwoord?!?

Wat de vloekwoord?! is created and hosted by Gerhard van Huyssteen.
Link copied