Christelike Geloof Verloor Aanhang episode artwork

EPISODE · Jul 20, 2025 · 3 MIN

Christelike Geloof Verloor Aanhang

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus16:18 En Ek sê vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie. Daar word deesdae dikwels gesê dat die Christendom wêreldwyd besig is om agteruit te gaan. Dit is iets wat die heidene vier, met die hoop dat dit eendag binnekort, vir eens en vir altyd, nie meer sal bestaan nie. Maar is dit regtig waar?Ja, dis in ‘n sekere sin korrek. Die tradisionele Christendom is besig om in onder andere Europa en Noord-Amerika in getal  af te neem. Hulle skryf dit toe aan die politieke beginsel waar groter klem op ánder aspekte van die lewe gelê word; laer geboortesyfers en die feit dat mense die verbintenis aan hulle kerke verbreek het. Maar in Afrika suid van die Sahara en dele van Asië floreer dit. Teen 2060 sal Afrika na verwagting meer as 40% van die wêreld se Christene bevat. Die Christenbevolking in Asië is ook besig om aansienlike te groei, met projeksies dat dit teen 2050 tot byna 600 miljoen sal styg.Met Christene wat byna 'n derde van die wêreld se bevolking uitmaak (dit is 2,5 miljard mense) sou ek nie my asem ophou om te sien, hoe vinnig al hierdie verkeerde projeksies verdwyn nie.Biskop Lesslie Newbigin, ‘n 20ste-eeuse sendeling na Indië, het dit so gestel: Die kerk het magtige ryke, filosofiese stelsels en totalitêre stelsels oorleef. Die dinge wat blykbaar vandag die hele milieu van openbare denke oorheers, sal so twintig jaar van nou af, eenvoudig sprokies uit die verlede wees. Maar die kerk sal steeds daar wees. Of, soos Jesus vir die apostel Petrus gesê het …Matteus 16:18 En Ek sê vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.Dit wys ons mos dat Jesus 'n plan het. Hou moed. Staan vas. Gaan voort. Hy kom terug … miskien gouer as wat ons almal dink. Hy het sy kerk gebou, die gemeenskap van sy dissipels is op vaste grond gebou en selfs die poorte van die Hel self kan dit nie oorweldig nie.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Matteus16:18 En Ek sê vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie. Daar word deesdae dikwels gesê dat die Christendom wêreldwyd besig is om agteruit te gaan. Dit is iets wat die heidene vier, met die hoop dat dit eendag binnekort, vir eens en vir altyd, nie meer sal bestaan nie. Maar is dit regtig waar? Ja, dis in ‘n sekere sin korrek. Die tradisionele Christendom is besig om in onder andere Europa...

NOW PLAYING

Christelike Geloof Verloor Aanhang

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 20, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailMatteus16:18 En Ek sê vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie. Daar word deesdae dikwels gesê dat die Christendom wêreldwyd besig is om agteruit te gaan....

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!