EPISODE · Jan 5, 2025 · 19 MIN
Christus is in 2025 Vreugdevol die Wêreld Vol | Pierre Engelbrecht
from ekerk Boodskap | Die Podcast · host ekerk
2025 is die begin van iets nuuts! Kom kuier saam tydens ons eerste #EkerkLewendig #Preek vir 2025 en kom sien hoe ons die afsluitings van 2024 kan gebruik as 'n springplank vir 'n vreugdevolle, transformasie-ryke jaar. Tema: Christus is in 2025 Vreugdevol die Wêreld Vol Kom ontdek hoe jy Christus se teenwoordigheid in jou daaglikse lewe kan toelaat, jou hart kan aansteek en 'n nuwe identiteit vir 2025 kan omhels! #EkerkLewendig #Vreugdevol2025
Embed this episode
NOW PLAYING
Christus is in 2025 Vreugdevol die Wêreld Vol | Pierre Engelbrecht
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.