EPISODE · Aug 21, 2021 · 49 MIN
Christus Roep Ons Op Om Sy Voorbeeld Na Te Volg
from Onderrig Vanuit Die Woord · host Dawid Nel
DIe Here Jesus het vir ons 'n Volmaakte voorbeeld kom stel. Hy roep ons op om sy voorbeeld na te volg. Immers, Christus belydenis, verplog Christus navolging. Nee, ons moenie leef asof ons dit uit ons eie kan regkry nie, maar ja, ons kan ook nie wetteloos leef nie ... Die Woord roep ons op in 1 Pet. 2:18-25, om uit dankbaarheid vir Christus se onverdinede genade, sy voorbeeld na die beste van ons vermoë, na te volg, wetende dat ook dit, nie los van hom nie, maar juis vanuit Hom geskied.
Embed this episode
Ready to play
Christus Roep Ons Op Om Sy Voorbeeld Na Te Volg
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.