Skip to content
Claire Johnston episode artwork

Sep 18, 2020 43 min

Claire Johnston

from Wat de vloekwoord?! Hosted by Gerhard van Huyssteen

Claire Johnston in gesprek met Gerhard van Huyssteen. Claire Johnston – die bekende hoofsanger van Mango Groove – is Suid-Afrikaanser as Suid-Afrika, al is sy eintlik 'n boorling van Engeland. Tydens haar studies aan die Universiteit van die Witwatersrand word sy die hoofsanger van Mango Groove, 'n posisie wat sy nog tot vandag (meer as 35 jaar later) beklee. As solis het sy ook twee eie albums opgeneem en sing dikwels nie Nasionale Lied voor groot internasionale sportgeleenthede. Claire gesels in hierdie aflewering oor haar grootwordjare in 'n huis waar daar nie gevloek is nie (al was haar eerste vloekwoord op driejarige ouderdom!). Aandag word ook gegee aan leenvloekwoorde oor en weer in Afrikaans en Engels. Die gesprek fokus dan uiteindelik vir 'n groot deel oor Mango Groove as rol in die oorgangsjare na 'n nuwe bestel in Suid-Afrika en hoe hulle op ander maniere as met eksplisiete politieke lirieke deel was van die verandering wat plaasgevind het. [Gerhard B van Huyssteen is 'n professor in Afrikaanse taalkunde en taaltegnologie aan die Noordwes-Universiteit.] NB: Menings wat deur gaste in hierdie reeks uitgespreek word, verteenwoordig nie die menings van die onderhoudvoerders nie. Insgelyks verteenwoordig geen mening of uitspraak in hierdie podsendingreeks die opinie van die Noordwes-Universiteit, die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, BlueTek Computers of watkykjy.co.za nie.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Claire Johnston

0:00 43:50

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Wat de vloekwoord?!?

This episode is 43 minutes long.

When was this Wat de vloekwoord?! episode published?

This episode was published on September 18, 2020.

Can I download this Wat de vloekwoord?! episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.