EPISODE · Apr 25, 2025 · 2 MIN
Clarens sanger gekroon as OFM Trok Talent-wenner!
from The Good Morning Breakfast show · host OFM
Die oomblik waarvoor OFM-luisteraars sedert Maart gewag het, het vanoggend aangebreek met die aankondiging van die wenner van die OFM Trok Talent-kompetisie. Die kompetisie, wat in samewerking met Select Musiek (’n afdeling van Sony Music Entertainment Africa) aangebied is, het dramaties geëindig toe ’n niksvermoedende Rudo Schwim van Clarens in die Oos-Vrystaat tydens ’n regstreekse vertoning, wat hy geglo het die laaste deel van die kompetisie was, meegedeel is dat dit sy eerste optrede as wenner van die sangkompetisie was. Hier is sy eerste onderhoud op Good Morning Breakfast as wenner.
Embed this episode
NOW PLAYING
Clarens sanger gekroon as OFM Trok Talent-wenner!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.