EPISODE · Nov 17, 2025 · 7 MIN
Cornelius & Kathy = baie boeke!
from Driesestig · host RSG
Van sy studentedae af, dwarsdeur sy akademiese loopbaan in Amerika en Suid-Afrika, het Cornelius Thomas oor die 40 jaar lank boeke bymekaargemaak. Boeke van alle soorte, sê Cornelius, want die lewe is alle soorte, en mense moet daaroor lees. Cornelius se vrou Kathy, net so 'n ywerige boekemens, bedryf saam met haar man Wendy's Book Lounge, waar jy onder meer in 'n sagte rusbank kan terugsit en lees. Mariska Spoormaker het gaan kuier.
NOW PLAYING
Cornelius & Kathy = baie boeke!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jan 19, 2022 ·5m