EPISODE · Jul 1, 2021 · 24 MIN
Covid 19 en die gepaardgaande vrees en chaos in ons gemoed
from Brandpunt · host Wynand Rossouw
Met die derde vlaag van Covid 19 wat verwoesting saai in Suid Afrika lei baie Suid Afrikaners aan post traumatiese stress angs aanvalle en paniek. Brandpunt het met Ds Braam Klopper predikant en rouberader asook Belinda Allen n Christelike berader gaan gesels oor die pad vorentoe en hoe om prakties die vrese te hanteer Brandpunt
Embed this episode
Ready to play
Covid 19 en die gepaardgaande vrees en chaos in ons gemoed
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.