EPISODE · Sep 1, 2023 · 2 MIN
Covid, die arbeidsmark en beleid
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
ʼn Nuwe navorsingsnota uit die RESEP groep by Stellenbosch Universiteit gee ʼn oorsig van van die impak van die Covid-19 pandemie op die Suid-Afrikaanse arbeidsmark. Dit evalueer ook die beleid wat gevolg is. Daarin lê ʼn belangrike vraag oor die voorsetting van die Presidensiële Indiensneming Stimulusprogram en die volhoubaarheid van die fiskale posisie waaroor ek gister gepraat het. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Covid, die arbeidsmark en beleid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.