Daar is Geen god soos U nie episode artwork

EPISODE · Nov 22, 2024 · 2 MIN

Daar is Geen god soos U nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 86:8-10 Luister na my gebed, Here, gee tog ag op my smeekgebed. Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor. Daar is geen god soos U nie, Here, niks kan met u werk vergelyk word nie. Dink jy soms aan jou lewe as die reis van 'n pelgrim op soek na iets? Die meeste van ons sal seker antwoord dat hulle bitter selde aan hul lewensreis dink. Ek is immers besig. Ek het dinge om te doen. Plekke om te besoek. Mense om te sien.Ja, en dan lê party mense aan die anderkant van die spektrum van besigwees; hulle is uiters verveeld. Baie bejaardes, of mense wat finansieel sukkel, het niks om te doen nie, geen heenkome nie, niemand om te sien nie. So, ‘n pelgrimsreis? … Nee wat!Het jy al opgelet hoe jy altyd uitsien na die volgende ding? Die volgende vakansie, die volgende werk, die volgende fase in jou lewe? Jy sien uit na daardie één ding wat vir jou vrede, vreugde, tevredenheid en bevrediging sal bring – maar dit ontwyk jou; die ‘volgende ding’ breek nooit aan nie.Ja, mense lyk dikwels soos pelgrims op reis. Hulle jaag 'n magdom verskillende dinge na, net om op die een lugspieëling na die volgende af te kom. Is dit nie tyd om te stop en om werklik te vind waarna jy soek nie?Psalm 86:8-10 Luister na my gebed, Here, gee tog ag op my smeekgebed. Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor. Daar is geen god soos U nie, Here, niks kan met u werk vergelyk word nie.Arthur Pink, ‘n twintigste-eeuse pastoor en teoloog, het dit so gestel: "Gelukkig is die mens wat met verwondering God se majesteit gesien het."My vriend, ons gaan nooit op hierdie aarde kry waarna ons soek nie. Want dit maak nie saak hoeveel klatergoud artikels jy besit nie en hoeveel klein afgodjies jy langs die pad opgerig het nie, hulle is almal bloot 'n lugspieëling. Net God self kan die diepste verlange van jou siel bevredig, want Hy alleen is God.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Psalm 86:8-10 Luister na my gebed, Here, gee tog ag op my smeekgebed. Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor. Daar is geen god soos U nie, Here, niks kan met u werk vergelyk word nie. Dink jy soms aan jou lewe as die reis van 'n pelgrim op soek na iets? Die meeste van ons sal seker antwoord dat hulle bitter selde aan hul lewensreis dink. Ek is immers besig. Ek het dinge om te doen. Plekke om te besoek. Mense om te sien. Ja, en dan lê party mense aan d...

NOW PLAYING

Daar is Geen god soos U nie

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 22, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailPsalm 86:8-10 Luister na my gebed, Here, gee tog ag op my smeekgebed. Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor. Daar is geen god soos U nie, Here, niks kan met u werk vergelyk word nie. Dink jy soms aan jou lewe as...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!