Daar is Geen Kortpad Nie episode artwork

EPISODE · Mar 10, 2025 · 2 MIN

Daar is Geen Kortpad Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Samuel 16:13 Terwyl Dawid daar tussen sy broers staan, neem Samuel die olie wat hy saamgebring het en gooi dit uit op Dawid se kop. Van toe af het die Gees van die Here kragtig in hom gewerk. (NLV) Ek dink nie daar is een van ons wat nie graag 'n kits-sukses wou gewees het nie. Ag man, kan ons tog nie maar asseblief tog net van die vervelige harde werk wegkom nie?Wat dit nog erger maak, is wanneer jy hoor van die een of ander kind wat oornag skatryk geword het toe hy, deur iets innoverend uit te dink, in 'n Instagram-sensasie ontpop het. En al weet ons dat dit slegs met een uit 'n miljoen gebeur, wens ons steeds daardie één was ons. Hoekom was dit per slot van rekening nie ek nie, of selfs jy nie, hoekom nie?Destyds wou God 'n nuwe koning vir Israel aanstel. Die huidige een, Saul, het die spoor byster geraak, en God het vir Samuel, die profeet, gestuur om 'n nuwe koning te salf. As jy die storie ken, het hy uiteindelik vir Dawid gevind en ...1 Samuel 16:13 Terwyl Dawid daar tussen sy broers staan, neem Samuel die olie wat hy saamgebring het en gooi dit uit op Dawid se kop. Van toe af het die Gees van die Here kragtig in hom gewerk. (NLV)Sjoe. Die koning van Israel! … maar sy koningskap was nog baie ver in die toekoms! Arme Dawid moes teruggaan na die vervelige, harde werk om skape op te pas. Hy moes ook daarna baie veldslae trotseer. Saul was jaloers en het hom telkens probeer doodmaak. Dawid moes baie gevare deurmaak voordat hy uiteindelik die troon bestyg het.Raymond Woodward, ‘n Kanadese Pastoor, het dit so gestel: Salwing het Dawid nie reguit na die paleis geneem nie, dit het hom teruggebring na die skaapkraal. Salwing omseil nie die proses nie, dit bind jou daaraan. Dit is gevaarlik om vrygelaat te word sonder om die verantwoordelikheid te aanvaar. Dit is gevaarlik om 'n koning te word sonder om eers 'n dienaar te wees.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Samuel 16:13 Terwyl Dawid daar tussen sy broers staan, neem Samuel die olie wat hy saamgebring het en gooi dit uit op Dawid se kop. Van toe af het die Gees van die Here kragtig in hom gewerk. (NLV) Ek dink nie daar is een van ons wat nie graag 'n kits-sukses wou gewees het nie. Ag man, kan ons tog nie maar asseblief tog net van die vervelige harde werk wegkom nie? Wat dit nog erger maak, is wanneer jy hoor van die een of ander kind wat oornag skatryk geword het to...

NOW PLAYING

Daar is Geen Kortpad Nie

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 10, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Samuel 16:13 Terwyl Dawid daar tussen sy broers staan, neem Samuel die olie wat hy saamgebring het en gooi dit uit op Dawid se kop. Van toe af het die Gees van die Here kragtig in hom gewerk. (NLV) Ek dink nie daar is een van ons...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!