Daar Is Gevolge episode artwork

EPISODE · Mar 24, 2025 · 3 MIN

Daar Is Gevolge

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here. Die meeste van ons wil die vryheid hê ons eie keuses te maak en om ons eie begeertes te vervul. Alhoewel ons omstandighede ongetwyfeld baie van mekaar verskil, verstaan ons dit almal. Maar so ‘n selfsugtige leefstyl het onvermydelike gevolge.Vir byna 500 jaar was die Romeinse Ryk die sterkste wêreldmoondheid. Niemand kon hulle aanval nie. Niemand kon hulle verslaan nie. Hulle was die beste wat daar was. Die een keiser na die ander (en altesaam was daar meer as 35 van hulle), het hulle in hul welvaart en absolute gesag verlustig. Maar toe op ‘n dag het die hele stelsel van oorheersing ineengestort ... ja, ons praat van die val van die Romeinse Ryk!Hoe? Waarom het dit gebeur? Hier is die antwoord – deur politieke korrupsie en onstabiliteit, ekonomiese wanbestuur en militêre hoogmoed. Eers het die krake verskyn en verskeie barbaarse stamme het die geleentheid aangegryp om hulle aan te val, totdat ‘n Germaanse opperhoof, 476 nC, die laaste Romeinse keiser, Romulus Augustulus, onttroon het.Hoe belangriker jy is, hoe harder val jy. Dit maak nie saak hoe suksesvol ons in ons eie oë is nie, hoe groot en belangrik (of nie) ons in werklikheid is; hierdie selfsugtige reis na gemak en beheer, het altyd gevolge. En op een of ander tydstip is ons almal skuldig daaraan ... selfs keisers.Romeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.Ongelukkig wag daar vir sommige mense - trouens vir die meeste mense - 'n val. 'n Groot val. 'n Ewige val. Daar is gevolge. Daar is altyd gevolge. Maar God het Jesus, sy Seun, gestuur om jou te red. Glo in Hom. Leef jou lewe vir Hom.Want God gee ons hierdie gratis gawe – die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Romeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here. Die meeste van ons wil die vryheid hê ons eie keuses te maak en om ons eie begeertes te vervul. Alhoewel ons omstandighede ongetwyfeld baie van mekaar verskil, verstaan ons dit almal. Maar so ‘n selfsugtige leefstyl het onvermydelike gevolge. Vir byna 500 jaar was die Romeinse Ryk die sterkste wêreldmoondheid. Niemand kon hulle aanval nie. ...

NOW PLAYING

Daar Is Gevolge

0:00 3:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 24, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailRomeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here. Die meeste van ons wil die vryheid hê ons eie keuses te maak en om ons eie begeertes te vervul. Alhoewel...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!