Daar is Krag in hierdie Belofte episode artwork

EPISODE · Apr 2, 2024 · 2 MIN

Daar is Krag in hierdie Belofte

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHandelinge 1:8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Watter doelwit het God aan jou gestel vir jou lewe – die tyd tussen vandag en die dag wanneer jy jou laaste asem uitblaas? Hoekom het Hy jou op hierdie aarde gelos, eerder as om jou in heerlikheid na Hom, huis toe te neem?Dit is uitdagende vrae, want soos ons daagliks deur die dinge wat ons moet doen om te oorleef, verteer word, is dit so maklik om ons fokus van sy doelwit, na ons eie behoeftes te verskuif. Ja, en laat ons eerlik wees; daar is deesdae ‘n klemverskuiwing – die moderne mens is so geneig om hoofsaaklik op sy eie wense, sy eie begeertes en sy eie gemak te fokus.Maar as jy een van daardie eksentrieke ouens soos ek is, wat uitverkoop is om Jesus te volg, om Hom te aanbid … is daardie verskuiwing in fokus nie regtig ‘n opsie nie.Nadat Jesus gesterf het, opgestaan het en na die hemel opgevaar het, kon die dissipels redelik maklik vir hulself gesê het: Wel, dit was nogal ‘n ervaring, was dit nie? Wonderlik. Nouja, kom ons gaan nou huis toe, slaap in ons eie beddens, gaan aan met ons lewens en leef tot 'n gemaklike ouderdom met ons goeie herinneringe aan Jesus.Maar dit is nie 'n opsie wat Hy vir hulle gegee het nie! In plaas daarvan het Hy vir hulle gesê...Handelinge 1:8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”Jesus het sy dissipels agtergelaat om die wêreld van sy liefde te gaan vertel. En Hy het hulle krag belowe, ware krag, Heilige Gees krag, om hulle te bemagtig om juis dít te doen.My vriend, Jesus het jou nie agtergelaat om handjies gevou te sit en 'n gemaklike aftrede te hê nie, maar om die wêreld van sy liefde te vertel. En Hy het jou die Heilige Gees belowe om jou die krag te gee, om presies dít te doen.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Handelinge 1:8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Watter doelwit het God aan jou gestel vir jou lewe – die tyd tussen vandag en die dag wanneer jy jou laaste asem uitblaas? Hoekom het Hy jou op hierdie aarde gelos, eerder as om jou in heerlikheid na Hom, huis toe te neem? Dit is uitdagende vrae, want soos ons daagli...

NOW PLAYING

Daar is Krag in hierdie Belofte

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 2, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailHandelinge 1:8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Watter doelwit het God aan...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!