Daar is 'n blinkkant aan die PMI en voertuigverkopedata episode artwork

EPISODE · Jul 5, 2023 · 2 MIN

Daar is 'n blinkkant aan die PMI en voertuigverkopedata

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Daar is onlangs verskillende aanwysers bekend gemaak wat ons meer wys van die stand van die ekonomie aan die einde van die tweede kwartaal. Gister is ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope data vir Juniemaand vrygestel. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 5, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Daar is 'n blinkkant aan die PMI en voertuigverkopedata

0:00 2:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 5, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!