EPISODE · Jun 27, 2024 · 1 MIN
Daar is nog beleidsonsekerheid
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die NWU Sakeskool se Beleidsonsekerheidsindeks is gister bekend gemaak en dit het gestyg in die tweede kwartaal van die jaar. Die siening dat daar groter onsekerheid is, lyk na afloop van die verkiesing dalk ʼn bietjie verouderd, maar ons is eintlik nog ver van seker hoe die Regering van Nasionale Eenheid se beleid gaan lyk en geïmplementeer gaan word. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Daar is nog beleidsonsekerheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.