Daar is ook 'n koste om beurtkrag te verlig episode artwork

EPISODE · Jun 26, 2023 · 1 MIN

Daar is ook 'n koste om beurtkrag te verlig

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die departement van omgewingsake het onlangs toestemming gegee dat Eskom drie van Kusile se opwekkingseenhede kan bedryf sonder die filters wat swaeldioksiedbesoedeling verminder. Met die voorspellings van hoë fases van beurtkrag deur die winternmaande voel meeste van ons sekerlik dat Kusile maar moet loop – ons kan later oor skoon lug bekommerd wees. Mens verstaan die noodsaak van elektrisiteitsvoorsiening en beskerming van die ekonomie en werke, maar ons moet nie dink dit is sonder koste nie. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 26, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Daar is ook 'n koste om beurtkrag te verlig

0:00 1:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on June 26, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!