Daar is ‘Wysheid’...Maar dan is daar Wysheid! episode artwork

EPISODE · Mar 29, 2025 · 3 MIN

Daar is ‘Wysheid’...Maar dan is daar Wysheid!

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Korintiërs 3:18-20 Niemand moet homself mislei nie. As een van julle dink dat hy volgens die maatstaf van hierdie wêreld 'n wyse man is, moet hy dwaas word sodat hy werklik 'n wyse mens kan word, want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God. Daar staan tog geskrywe: “Hy vang die slimmes met hulle eie slinkse planne,” en op 'n ander plek: “Die Here ken die gedagtes van die wyse mense en weet dit beteken niks.” Het jy al ooit na iets gekyk wat iemand doen en gedink, "Hoe kan hulle so dom wees?" Wel, is hulle regtig so dom … of is daar iets anders aan die gang?Jy het seker al van die toring van Pisa, wat na die eenkant oorleun, gehoor? Tydens die eerste fase van sy konstruksie, wat in die jaar1173 begin het, het die toring begin insink weens die onstabiele grond onder die fondamente. Hulle het toe vir byna ’n eeu lank die werk, wat reeds drie verdiepings hoog was, gestaak. Toe hulle weer in die jaar1272 begin het, is die nuwe vloere doelbewus ontwerp om een kant hoër as die ander te wees, om te vergoed vir die helling.Maar die toring het bly sink en kantel tot in 2008 toe stabiliseringspogings uiteindelik voltooi is –  net mooi 835 jaar nadat die eerste sooi gespit is. Is mense regtig so dom? Of kan dit wees dat ons mense so verknog is aan dinge wat ons op onstabiele fondamente gebou het, dat ons uiteindelik alle gesonde verstand heeltemal ignoreer?1 Korintiërs 3:18-20 Niemand moet homself mislei nie. As een van julle dink dat hy volgens die maatstaf van hierdie wêreld 'n wyse man is, moet hy dwaas word sodat hy werklik 'n wyse mens kan word, want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God. Daar staan tog geskrywe: “Hy vang die slimmes met hulle eie slinkse planne,” en op 'n ander plek: “Die Here ken die gedagtes van die wyse mense en weet dit beteken niks.”Daar is 'n hemelsbreë verskil tussen wêreldse wysheid en goddelike wysheid. En wanneer jy in wêreldse wysheid vasgevang is, lyk God se wysheid onsinnig. Wanneer jy hardkoppig aanhou om 'n skuins toring verder te bou, lyk die idee om dit af te breek en van vooraf te begin, belaglik ... terwyl die werklik belaglike opsie, om 'n skuins toring te probeer bou, amper ‘n duisend jaar geneem het...Ja, my vriend, wanneer dit by God se wysheid kom, moet ons weer dink, nè? Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 3:18-20 Niemand moet homself mislei nie. As een van julle dink dat hy volgens die maatstaf van hierdie wêreld 'n wyse man is, moet hy dwaas word sodat hy werklik 'n wyse mens kan word, want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God. Daar staan tog geskrywe: “Hy vang die slimmes met hulle eie slinkse planne,” en op 'n ander plek: “Die Here ken die gedagtes van die wyse mense en weet dit beteken niks.” Het jy al ooit na iets gekyk wat iemand doen e...

NOW PLAYING

Daar is ‘Wysheid’...Maar dan is daar Wysheid!

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 29, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Korintiërs 3:18-20 Niemand moet homself mislei nie. As een van julle dink dat hy volgens die maatstaf van hierdie wêreld 'n wyse man is, moet hy dwaas word sodat hy werklik 'n wyse mens kan word, want die wysheid van hierdie wêreld...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!