Daardie Tyd Kom! episode artwork

EPISODE · Oct 27, 2024 · 2 MIN

Daardie Tyd Kom!

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailOpenbaring 21:22-24 Ek het nie ’n tempel in die stad gesien nie, want die Here God, die Almagtige, en die Lam is sy tempel. Die stad het ook nie die son en die maan nodig om dit te verlig nie, want die heerlikheid van God het dit verlig, en die Lam is sy kandelaar. Die nasies sal in die stad se lig lewe en die konings van die aarde bring hulle glorie daarheen. Stel jou 'n wêreld sonder die son, en natuurlik ook sonder die maan, voor. 'n Konstante toestand van duisternis, een wat nooit sal eindig nie. In sulke duisternis sal lewe op hierdie aarde redelik vinnig tot niet gaan.Nouja, dis 'n vrolike noot om vandag ons tyd saam af te skop! Toemaar, moenie bekommerd wees nie, dit gaan beter word. Baie beter. Stel jou nou 'n wêreld voor waar die son en die maan oorbodig geword het; een waar hulle nie meer nodig is nie.Johannes, die Apostel van Jesus, het 'n kykie in die hemel gegee; ‘n kykie in die ewigheid wat wag vir die mense wat in Jesus glo. Hier is net 'n klein stukkie van wat God deur hom geopenbaar het:Openbaring 21:22-24 Ek het nie ’n tempel in die stad gesien nie, want die Here God, die Almagtige, en die Lam is sy tempel. Die stad het ook nie die son en die maan nodig om dit te verlig nie, want die heerlikheid van God het dit verlig, en die Lam is sy kandelaar. Die nasies sal in die stad se lig lewe en die konings van die aarde bring hulle glorie daarheen.Ag nou ja my vriend, ek en jy gaan verseker nog 'n paar donker, sonlose, maanlose dae op hierdie aarde hê. Dit tref ons almal van tyd tot tyd. Ons het gister gesien dat Jesus na hierdie aarde gekom het om sy heerlikheid, sy Lig in ons lewens te skyn. Dis asemrowend!Maar dit is net die begin, want wanneer jy sy heerlike uitnodiging aanvaar, wanneer jy jou vertroue in Jesus plaas, gaan jy 'n toekoms binne, waar Hy jou Lig sal wees ... vir altyd. Dit is wat Hy vir jou gereed gemaak het; dis wat vir jou voorlê.Want dit is sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 27, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Openbaring 21:22-24 Ek het nie ’n tempel in die stad gesien nie, want die Here God, die Almagtige, en die Lam is sy tempel. Die stad het ook nie die son en die maan nodig om dit te verlig nie, want die heerlikheid van God het dit verlig, en die Lam is sy kandelaar. Die nasies sal in die stad se lig lewe en die konings van die aarde bring hulle glorie daarheen. Stel jou 'n wêreld sonder die son, en natuurlik ook sonder die maan, voor. 'n Konstante toestand van duisterni...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Daardie Tyd Kom!

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 27, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!