EPISODE · Jun 20, 2023 · 1 MIN
Data-gedrewe plaaslike beleid?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Nasionale Tesourie en RGN het gister die SEAD-SA program bekend gemaak. Dit staan vir Spatial Economic Activity Data en gebruik gebruik belastingrekords en administratiewe data om ʼn meer volledige prentjie te skets van waar ekonomiese aktiwiteit plaasvind. Dit is ʼn goeie ding, maar moet versigtig gebruik word. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Data-gedrewe plaaslike beleid?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.