EPISODE · May 18, 2018 · 34 MIN
Deel van die plaaslike kerk (deel 2)
from Radio Scriptura
Hierdie is die tweede deel van ons gesprek oor "deelwees van die plaaslike kerk". In hierdie episode gesels ons oor die meer praktiese aspekte van die plaaslike kerk, soos: by watter kerk moet ek my aansluit? En as ek dan aangesluit het, wat moet ek daar gaan doen? KONTAK: Webblad: scriptura.co.za E-pos: [email protected] Slack: scripturaforum.slack.com Facebook: @scripturaweb Twitter: @scriptura_tweet LUISTER HIER: iTunes TuneIn Stitcher
NOW PLAYING
Deel van die plaaslike kerk (deel 2)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.