EPISODE · Dec 5, 2023 · 1 MIN
Derde kwartaal BBP syfers later vandag
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Later vandag word die derde kwartaal se BBP syfer bekend gemaak. Groei of inkrimping van die bruto binnelandse produk sê of die ekonomie groei of inkrimp. Dit is opsigself belangrik, maar word ook ingebou in voorspellings van die regering se belasting-inkomste, en in die besluite van die Monetêre Beleidskomitee. Hier volg ʼn paar goed waarna ekonome kyk. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Derde kwartaal BBP syfers later vandag
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.