Deur God Verander episode artwork

EPISODE · Mar 7, 2026 · 3 MIN

Deur God Verander

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 3:17-18 Jesus het geweet dat die Vader alles in sy hande gegee het en dat Hy van God gekom het en na God teruggaan. Toe het Hy van die tafel af opgestaan, sy bokleed uitgetrek en 'n handdoek gevat en om Hom vasgemaak. Daarna het Hy water in 'n wasskottel gegooi en begin om sy dissipels se voete te was en dit dan af te droog met die handdoek wat Hy omgehad het. As jy sou terugkyk na hoe jy as persoon, oor die afgelope vyf of tien jaar verander het, sou jy kon aflei dat jy vandag beslis ‘n beter mens is, as wat jy destyds was?Wat beteken dit om 'n beter mens te wees? Miskien het jou selfsug plek gemaak vir vrygewigheid, jou trots vir nederigheid, jou woede vir vriendelikheid. Miskien het jy groter empatie vir ander; miskien help jy hulle, miskien vergewe jy hulle, selfs wanneer hulle dit nie verdien nie. Miskien glimlag jy meer as wat jy frons.Dit wil gedoen wees, nè? Maar dit maak nie saak hoe hard ons daaraan werk om 'n "beter mens" te word nie; is dit moeilik om diepgewortelde houdings en gedrag te verander. Dis amper soos om 'n ernstige siekte te hê en jouself te probeer dokter, in plaas daarvan om na 'n dokter toe te gaan.Daar is natuurlik 'n ander manier; daardie Dokter is Jesus. Laat die groot Geneesheer toe om die geneser van jou hart te wees. Hier is hoe die apostel Paulus dit stel:2 Korintiërs 3:17-18 Jesus het geweet dat die Vader alles in sy hande gegee het en dat Hy van God gekom het en na God teruggaan. Toe het Hy van die tafel af opgestaan, sy bokleed uitgetrek en 'n handdoek gevat en om Hom vasgemaak. Daarna het Hy water in 'n wasskottel gegooi en begin om sy dissipels se voete te was en dit dan af te droog met die handdoek wat Hy omgehad het.Billy Graham verduidelik dit met hierdie woorde van wysheid: Slegs God kan ‘n mens onselfsugtige liefde vir ander gee, wanneer die Heilige Gees jou van binne verander. Dit is waarom jy Christus moet aanneem; want sonder sy Gees kan jy nooit van die kettings van selfsug, jaloesie en onverskilligheid bevry word nie. Vra jouself af: Sal ander mense Christus se liefde vandag in my lewe sien?Laat Jesus jou verander, van binne af na buite toe.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 7, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:17-18 Jesus het geweet dat die Vader alles in sy hande gegee het en dat Hy van God gekom het en na God teruggaan. Toe het Hy van die tafel af opgestaan, sy bokleed uitgetrek en 'n handdoek gevat en om Hom vasgemaak. Daarna het Hy water in 'n wasskottel gegooi en begin om sy dissipels se voete te was en dit dan af te droog met die handdoek wat Hy omgehad het. As jy sou terugkyk na hoe jy as persoon, oor die afgelope vyf of tien jaar verander het, sou jy ko...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Deur God Verander

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 7, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!