EPISODE · Oct 10, 2023 · 1 MIN
Die 2023 Nobelprys vir Ekonomie gaan aan
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die 2023 wenner van die Nobelprys vir Ekonomie is gister aangekondig en die eer gaan aan die Harvard professor Claudia Goldin. Sy is ʼn kenner van ekonomiese geskiedenis en word vereer vir haar werk oor die rol van vroue in die arbeidsmark. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die 2023 Nobelprys vir Ekonomie gaan aan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.