EPISODE · Mar 31, 2023 · 2 MIN
Die 50bps styging in die repokoers het almal onkant gevang
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Mens kan dit vir die Reserwebank gee, hulle doen die regte ding, al is dit nie maklik of lekker nie. As jy dink die 50 basispunteverhoging was te veel, luister vandag se episode. Dit is belangrik vir wat jy vanaand om die braaivleisvuur sê. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die 50bps styging in die repokoers het almal onkant gevang
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.