Die 6de Nashua gholfdag ten bate van ENGO vind die 7de Mei in Bloemfontein plaas episode artwork

EPISODE · Apr 29, 2026 · 4 MIN

Die 6de Nashua gholfdag ten bate van ENGO vind die 7de Mei in Bloemfontein plaas

from Mid-Morning Magic · host OFM

Hoof Uitvoerende Direkteur van ENGO, De Wet Claassens sluit by Yolanda Maartens aan om sy dankbaarheid teenoor Nashua te deel vir hul volgehoue vennootskap en om te vertel wat die fondse van die jaarlikse gholfdag vir ENGO beteken. ENGO bedryf 32 kinder- en jeugsorgsentrums, wat veilige en koesterende omgewings bied vir tussen 700 en 800 kinders wat deur die kinderhof uit onveilige situasies verwyder is. Hierdie sentrums bied stabiliteit, opvoeding en emosionele ondersteuning en help kinders om hul lewens te herbou. Met 10 gesinsorgkantore regoor die Vrystaat bereik Engo jaarliks byna 89 000 mense. Sonder die publiek se ondersteuning kan ENGO nie hierdie belangrike take verrig nie. Vir meer inligting oor die gholfdag en die werk wat ENGO doen, stuur gerus ‘n epos na [email protected] of besoek www.engo.co.za

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 29, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Die 6de Nashua gholfdag ten bate van ENGO vind die 7de Mei in Bloemfontein plaas

0:00 4:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Mid-Morning Magic?

This episode is 4 minutes long.

When was this Mid-Morning Magic episode published?

This episode was published on April 29, 2026.

Can I download this Mid-Morning Magic episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!