Die aanwysers is nie net "nog slegte nuus" nie episode artwork

EPISODE · Nov 13, 2023 · 2 MIN

Die aanwysers is nie net "nog slegte nuus" nie

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Verlede week het Statistieke Suid-Afrika die vervaardiging- en mynbou-sektore se produksie en verkope syfers vir September bekend gemaak. In vergelyking met September verlede jaar en in vergelyking met die afgelope Augustus was produksie minder. Dit word toegeskyf aan die “usual suspects” van beurtkrag, Transnet se logistieke bottelnekke en die gedempte vraag uit Sjina. Dit is egter nie maar net nog slegte nuus nie. Hierdie maandelikse aanwysers het ʼn belangrike plek in die groter prentjie. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 13, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Die aanwysers is nie net "nog slegte nuus" nie

0:00 2:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on November 13, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!