DIE AASVOËL deur Elton Louw episode artwork

EPISODE · Aug 29, 2020 · 47 MIN

DIE AASVOËL deur Elton Louw

from Radioteater · host RSG

’n Man sit rustig en rugby kyk, wanneer ’n jong inbreker hom onkant betrap. Die twee mans wil mekaar aan die keel gryp, maar besef dat hulle baie meer in gemeen het as wat hulle ooit sou kon raai… Die storie gaan oor menslikheid en kyk na van die sosiale kwessies aan wat baie mense daagliks in die gesig staar, naamlik werkloosheid en armoede. Wat as die lewe jou so druk dat ‘n misdaad soos inbraak die enigste opsie is? Die storie verduidelik ook wat dalk kan gebeur as mens op die verkeerde tyd op die verkeerde plek bevind, of dalk die regte plek op die regte tyd? Die storie sorg vir ’n verrassende kinkel. Die spelers is Denver Vraagom en André Samuels.

NOW PLAYING

DIE AASVOËL deur Elton Louw

0:00 47:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 47 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on August 29, 2020.

What is this episode about?

’n Man sit rustig en rugby kyk, wanneer ’n jong inbreker hom onkant betrap. Die twee mans wil mekaar aan die keel gryp, maar besef dat hulle baie meer in gemeen het as wat hulle ooit sou kon raai… Die storie gaan oor menslikheid en kyk na van die...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!