Die Alternatief episode artwork

EPISODE · Jan 26, 2025 · 2 MIN

Die Alternatief

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Petrus 1:3,5-9 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. As julle dit alles besit en dit neem steeds toe, sal julle met ywer en met vrug ons Here Jesus Christus beter leer ken.  Iemand wat hierdie dinge nie sy eie gemaak het nie, is kortsigtig; nog erger, hy is blind en het vergeet dat hy van sy vroeëre sondes gereinig is. Vandag wil ek graag 'n ontstellende stukkie nuus met jou deel. Dit is dalk nie iets wat jy wil hoor nie, maar dit is iets wat jy moet hoor. So luister asseblief. Dit is regtig belangrik.Hier kom die goeie nuus eerste! As jy in God glo, het jy reeds alles wat jy nodig het om jou droomlewe te lei.2 Petrus 1:3 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien.Fantasties! Kom ons kyk net gou weer na die dinge wat jy moet doen om met Hom saam te werk, om jou jou droomlewe te laat lei. Ons het die afgelope week indringend na elkeen van hulle gekyk. Miskien staan een of twee van hulle nou vir jou uit.2 Petrus 1:5-8 Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. As julle dit alles besit en dit neem steeds toe, sal julle met ywer en met vrug ons Here Jesus Christus beter leer kenDit is die wonderlike nuus, maar, jy moet regtig vandag hoor wat gebeur met diegene wat nie met God in dié seëninge wat Hy reeds aan hulle gegee het, saamwerk nie.2 Petrus 1:9 Iemand wat hierdie dinge nie sy eie gemaak het nie, is kortsigtig; nog erger, hy is blind en het vergeet dat hy van sy vroeëre sondes gereinig is.Moet asseblief, nie een van daardie kortsigtige mense wees nie. Moenie jou kosbare lewe verkwis nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 26, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-9 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde v...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Alternatief

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 26, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!