EPISODE · Mar 13, 2023 · 1 MIN
Die Amerikaanse arbeidsmark bly stram
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het Vrydag vertel hoe Amerikaanse indiensname syfers hulle inflasie- en rentekoersvooruitsigte beïnvloed, en hoe dit die dollar versterk en druk plaas op die rand en aandelebeurse. Hulle sogenaamde non-farm payroll data is laat Vrydagmiddag bekend gemaak en dit lyk of ons moeilikheid gaan voortduur. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings bly my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die Amerikaanse arbeidsmark bly stram
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.