EPISODE · May 23, 2023 · 2 MIN
Die Amerikaanse skuldplafon raak ons ook
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
As jy die nuus dophou sal jy weet die Amerikaners op die oomblik besig is om arm te druk oor hulle skuldplafon. Die Demokrate van die Biden administrasie wil meer bestee en skuld aangaan as wat die plafon toelaat en hulle wil dus die plafon verhoog. Die Republikeine gebruik die geleentheid om aan te dring op toegewings wat hulle agenda pas. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die Amerikaanse skuldplafon raak ons ook
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.