Die ANC wankel, maar Cyril is sterker as wat baie dink - in gesprek met prof Dirk Kotzé episode artwork

EPISODE · Aug 25, 2020 · 32 MIN

Die ANC wankel, maar Cyril is sterker as wat baie dink - in gesprek met prof Dirk Kotzé

from Nuuspod · host Izak Du Plessis

As ’n mens uitsprake op sosiale media asook berigte in die hoofstroom-media moet glo, is die ANC in die moeilikheid na die party se swak hantering van Covid19. Om alles te kroon word bedrog en korrupsie met hulpfondse bykans daagliks blootgelê. Dit het daartoe gelei dat Twittergebruikers die hashtag VoetsekANC begin versprei het. Suid-Afrikaners is ook verontwaardig oor die gebrek van optrede deur president Cyril Ramaphosa. Nuuspod het in die lig hiervan aan prof. Dirk Kotze, politieke ontleder aan Unisa, gevra of die party probleme het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 25, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Die ANC wankel, maar Cyril is sterker as wat baie dink - in gesprek met prof Dirk Kotzé

0:00 32:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 32 minutes long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on August 25, 2020.

Can I download this Nuuspod episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!