Die Anker van Hoop episode artwork

EPISODE · Dec 7, 2024 · 3 MIN

Die Anker van Hoop

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHebreërs 6:19,20 Hierdie vooruitsig is soos ’n betroubare en stewige anker – ’n anker wat onbeweeglik vasgemaak is in die Allerheiligste van die hemelse heiligdom, net agter die binneste gordyn. Dít is tog waar Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan het – Hy wat ons ewige Hoofpriester geword het volgens die priesterorde van Melgisedek. (NLV) Het jy al daaraan gedink dat hoop nogal 'n vreemde emosie is? Want dít, waarvoor ons ook al hoop, is per definisie onseker. En ons hou niks van onsekerheid nie, nè?Maar sê nou “hoop” was nooit veronderstel om so te werk nie, ten minste nie dié soort waarvan God praat nie. Ek ontmoet baie mense in my werk. Baie. Vyf-en-negentig persent van hulle kom voor as goed gebalanseerde, basies gelukkige individue.Maar dit is net hoe dit lyk, totdat jy onder die oppervlak kom. Totdat jy bevoorreg genoeg is om agter hulle sluier in te gaan en te ontdek wat werklik in hulle lewens aangaan.Wat gaan agter jou fasade aan, die een ding waarvoor jy so desperaat hoop? Ons het gister gesels oor die sekere hoop wat ons kan hê in die getrouheid, die betroubaarheid van God.Hebreërs 6:19,20Hierdie vooruitsig is soos ’n betroubare en stewige anker – ’n anker wat onbeweeglik vasgemaak is in die Allerheiligste van die hemelse heiligdom, net agter die binneste gordyn. Dít is tog waar Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan het – Hy wat ons ewige Hoofpriester geword het volgens die priesterorde van Melgisedek. (NLV)Die beeld wat hier vir ons geskep word, is dat Jesus die Allerheiligste binnegegaan het - tot agter die dik voorhangsel in die tempel in Jerusalem, waar die Teenwoordigheid van God woon - en waar slegs die Hoëpriester een keer per jaar toegelaat is om te gaan.Maar Jesus het vir jou en vir my, van nou af tot in alle ewigheid, die pad agter die gordyn, agter die voorhangsel, na God oopgemaak. Daarom kan ons hoop op Hom absoluut, rotsvas, soos 'n anker in ‘n storm wees.Ja, vir elkeen wat in Jesus glo, is die pad na God reeds wawyd oop.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 7, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Hebreërs 6:19,20 Hierdie vooruitsig is soos ’n betroubare en stewige anker – ’n anker wat onbeweeglik vasgemaak is in die Allerheiligste van die hemelse heiligdom, net agter die binneste gordyn. Dít is tog waar Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan het – Hy wat ons ewige Hoofpriester geword het volgens die priesterorde van Melgisedek. (NLV) Het jy al daaraan gedink dat hoop nogal 'n vreemde emosie is? Want dít, waarvoor ons ook al hoop, is per definisie onse...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Anker van Hoop

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 7, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!