Die anker van ons verwagtinge episode artwork

EPISODE · Jan 29, 2024 · 3 MIN

Die anker van ons verwagtinge

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Verlede week het ʼn kommentator of twee gesê dat monetêre beleid nou te streng is. Wat nie mooi verduidelik word nie is of hulle praat van net effens minder streng beleid en ʼn effens laer rentekoers om vir verbruikers verligting te gee, of maak hulle ʼn argument vir ʼn veel meer populistiese aanslag met bepaald laer rentekoerse om sogenaamd die ekonomie te stimuleer. Dit is ʼn belangrike verskil. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 29, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Die anker van ons verwagtinge

0:00 3:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 3 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on January 29, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!