Die argument vir 'n 50 bps verlaging episode artwork

EPISODE · Sep 19, 2024 · 2 MIN

Die argument vir 'n 50 bps verlaging

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

As jy gereeld na my podsending luister sal jy weet ek is ten gunste van streng monetêre beleid en simpatiek met die uitdagings wat die Monetêre Beleidskomitee in die gesig staar – dit is moeilik om die neutrale rentekoers reg te kry en inflasie by die teiken te hou – so baie goed is buite hulle beheer. Maar vandag wil ek ʼn beroep op hulle doen om, soos mens in Engels sê, “bold”, te wees vir ekonomiese groei se onthalwe. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 19, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Die argument vir 'n 50 bps verlaging

0:00 2:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on September 19, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!