Die Bela Bill Wetsontwerp se impak op die opvoeding van kinders episode artwork

EPISODE · Jun 16, 2023 · 18 MIN

Die Bela Bill Wetsontwerp se impak op die opvoeding van kinders

from Brandpunt · host Wynand Rossouw

Brandpunt gesels met Adjunk Uitvoerende Hoof van FEDSAS Juane vd Merwe "In hierdie gesprek wil ons die aandag vestig op die BELA-wetsontwerp en die ernstige bekommernisse wat dit vir ouers en gemeenskappe in Suid-Afrika inhou. Die wetsontwerp, met 56 klousules, beoog om die Skolewet te wysig en het 'n aansienlike impak op die opvoeding van kinders. Ons fokus veral op klousules wat ouers se mag en inspraak oor hul kinders se opvoeding beperk. Dit sluit in die bepalinge rakende toelatingsbeleide, taalbeleide, tuisonderrig, die verpligting van Graad R, die verkoop van alkohol vir fondsinsameling, en die mag van die Minister om regulasies te maak. Ons pleit vir ouers se reg om die finale sê te hê oor hul kinders se opvoeding Brandpunt

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 16, 2023

Embed this episode

Ready to play

Die Bela Bill Wetsontwerp se impak op die opvoeding van kinders

0:00 18:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Brandpunt?

This episode is 18 minutes long.

When was this Brandpunt episode published?

This episode was published on June 16, 2023.

Can I download this Brandpunt episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!