Dié Belofte is Betroubaar episode artwork

EPISODE · Jan 6, 2025 · 2 MIN

Dié Belofte is Betroubaar

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEsegiël 36:25-27 “Dan was Ek julle met skoon water, en julle sal skoon wees. Ek maak julle skoon van julle vuilheid en julle afgode. Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. En Ek gee my Gees in julle sodat julle my voorskrifte sal gehoorsaam en doen wat Ek beveel. (NLV) Weet jy dat daar vandag baie mense is, vir wie dit ondenkbaar is om hulle lewens aan God oor te gee; om te kies om in gehoorsaamheid aan Hom en vir Hom te lewe? Hulle kan nie aanvaar dat daar in hierdie dag en eeu, tog nog mense is wat dit wil doen nie. Onlangs is Jess, die dogter van ons dierbare vriende, getroud. My hart het gejubel van blydskap toe sy en haar man hul lewens aan mekaar belowe het. Die vraag wat by baie mense opkom is: Hoekom trou mense vandag nog?Die antwoord is liefde. Twee het een geword. Die feit dat hulle eksplisiet aan mekaar behoort en nie meer met ander mense sal uitgaan nie, word waarskynlik deur baie jongmense as outyds bestempel. Maar hierdie twee mense sal 'n volledigheid ontdek, wat hulle nooit gedink het moontlik was nie.En presies dieselfde is waar wanneer ons ons rug op die wêreld draai en ons eksklusiewe liefde belowe aan hierdie God wat ons so liefgehad het, dat Hy Jesus gestuur het om te ly en te sterf om vir ons sonde te betaal. Vanuit God se perspektief lyk dit so:Esegiël 36:25-27 “Dan was Ek julle met skoon water, en julle sal skoon wees. Ek maak julle skoon van julle vuilheid en julle afgode. Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. En Ek gee my Gees in julle sodat julle my voorskrifte sal gehoorsaam en doen wat Ek beveel. (NLV)En in daardie wonderlike, pragtige eenwording, in daardie oënskynlike beperking, is 'n volledigheid, 'n vryheid te vinde, wat nêrens anders beskikbaar is nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 6, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Esegiël 36:25-27 “Dan was Ek julle met skoon water, en julle sal skoon wees. Ek maak julle skoon van julle vuilheid en julle afgode. Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. En Ek gee my Gees in julle sodat julle my voorskrifte sal gehoorsaam en doen wat Ek beveel. (NLV) Weet jy dat daar vandag baie mense is, vir wie dit ondenkbaar is om hulle lewens aan God oor te gee; om...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Dié Belofte is Betroubaar

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 6, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!