Die Belofte van Kersfees episode artwork

EPISODE · Dec 19, 2023 · 2 MIN

Die Belofte van Kersfees

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Samuel 7:12-16 Wanneer jy te sterwe kom en jy by jou voorvaders rus, sal Ek een van jou nageslag, jou eie seun, koning maak en aan hom 'n bestendige koningskap gee. Hy sal vir my Naam 'n huis bou, en Ek sal sy koningskap vir altyd laat voortbestaan. Ek sal vir hom 'n vader wees en hy sal vir My 'n seun wees. As hy ontrou is, sal Ek mense gebruik om hom te straf, hom te kasty. Maar my trou sal Ek nie aan hom onttrek soos Ek dit aan Saul onttrek het om vir jou plek te maak nie. Jou koningshuis en jou koningskap sal vir altyd vas staan; jou troon sal altyd voortbestaan.” Die koms van Jesus na hierdie wêreld was nie naastenby soos die Kersfees wat ons volgende week gaan vier nie. Dit was in misterie en raiselagtigheid gehul.God het sy uitverkore volk, Israel, vir meer as 'n duisend jaar vantevore reeds vertel van hierdie Verlosser wat Hy eendag vir hulle sou stuur. Talle profete het sy koms voorspel. En toe hulle Verlosser kom, het hulle dit heeltemal gemis, omdat hulle 'n sterk krygsman-koning, wat hulle van die Romeinse besetting sou verlos, verwag het.Hier is net een van daardie voorspellings deur die profeet Samuel aan koning Dawid, reeds ‘n duisend jaar voor Jesus se geboorte: 2 Samuel 7:12-16 Wanneer jy te sterwe kom en jy by jou voorvaders rus, sal Ek een van jou nageslag, jou eie seun, koning maak en aan hom 'n bestendige koningskap gee. Hy sal vir my Naam 'n huis bou, en Ek sal sy koningskap vir altyd laat voortbestaan. Ek sal vir hom 'n vader wees en hy sal vir My 'n seun wees. As hy ontrou is, sal Ek mense gebruik om hom te straf, hom te kasty. Maar my trou sal Ek nie aan hom onttrek soos Ek dit aan Saul onttrek het om vir jou plek te maak nie. Jou koningshuis en jou koningskap sal vir altyd vas staan; jou troon sal altyd voortbestaan.”Sien jy in hierdie versies verwysings na sonde, geweld en straf? God het nie vir Jesus gestuur om sy volk van die Romeinse onderdrukking te red nie. Hy het Jesus gestuur om hulle van hulle sonde te red – om óns van ons sonde te red – deur die straf wat ons verdien, op Hom te neem. Dit was God se doel.En dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 19, 2023

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Samuel 7:12-16 Wanneer jy te sterwe kom en jy by jou voorvaders rus, sal Ek een van jou nageslag, jou eie seun, koning maak en aan hom 'n bestendige koningskap gee. Hy sal vir my Naam 'n huis bou, en Ek sal sy koningskap vir altyd laat voortbestaan. Ek sal vir hom 'n vader wees en hy sal vir My 'n seun wees. As hy ontrou is, sal Ek mense gebruik om hom te straf, hom te kasty. Maar my trou sal Ek nie aan hom onttrek soos Ek dit aan Saul onttrek het om vir jou plek te maak ni...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Belofte van Kersfees

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 19, 2023.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!