Die Belofte van Vrede episode artwork

EPISODE · Nov 8, 2024 · 2 MIN

Die Belofte van Vrede

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Kronieke 22:9 Maar jy sal ’n seun hê wat vrede en rus in sy tyd sal beleef. Ek sal hom vrede met sy vyande en al die omliggende lande gee. Sy naam sal Salomo wees, en Ek sal vrede en rus in Israel gedurende sy regering gee. (NLV) Die ‘wêreld’ maak groot beloftes oor hoe jou lewe verander kan word deur ‘n wonderlike loopbaan, baie geld, fantastiese vakansies, ‘n nuwe kar, selfs ‘n nuwe paar skoene of vars grimering! Maar op die ou end kan nie een van hulle vir jou ... vrede gee nie.Ons begeer almal vrede. Wie wil konflik hê? Wie wil met ‘n onrustige gevoel saamleef? Wie wil wonder hoe hulle hulle rekeninge gaan betaal? Of wie wil permanent wonder hoe hulle die uitdagings van die volgende dag gaan hanteer? Ja, vrede is van onskatbare waarde.En hoewel die wêreld vir ons vertel dat rykdom vrede gaan bring, moet jy net kyk na die groot spul ryk mense - die filmsterre, popsterre, selfs koninklikes - wat hul eie lewens geneem het! Jy kan sien dit is maar net leë beloftes!Vrede is so kosbaar, dat God dit telkens deur sy Woord aan sy mense belowe. Hier praat hy met koning Dawid oor sy seun, Salomo, sy troon opvolger:1 Kronieke 22:9 Maar jy sal ’n seun hê wat vrede en rus in sy tyd sal beleef. Ek sal hom vrede met sy vyande en al die omliggende lande gee. Sy naam sal Salomo wees, en Ek sal vrede en rus in Israel gedurende sy regering gee. (NLV)Vir 'n nasie wat deur soveel veldslae was, en vir 'n koning soos Dawid wat, selfs voordat hy koning geword het, bekend was as 'n vurige vegter … moes die belofte van vrede onmoontlik gelyk het.Maar moenie moedeloos word nie, moenie twyfel nie. Hierdie God wat jou so onbeskryflik liefhet, wil vir jou sý vrede gee.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 8, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Kronieke 22:9 Maar jy sal ’n seun hê wat vrede en rus in sy tyd sal beleef. Ek sal hom vrede met sy vyande en al die omliggende lande gee. Sy naam sal Salomo wees, en Ek sal vrede en rus in Israel gedurende sy regering gee. (NLV) Die ‘wêreld’ maak groot beloftes oor hoe jou lewe verander kan word deur ‘n wonderlike loopbaan, baie geld, fantastiese vakansies, ‘n nuwe kar, selfs ‘n nuwe paar skoene of vars grimering! Maar op die ou end kan nie een van hulle vir jou ......

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Die Belofte van Vrede

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 8, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!