Die Beste Plan episode artwork

EPISODE · Sep 27, 2025 · 2 MIN

Die Beste Plan

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJeremia 29:11-13 Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting! Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede verhoor. Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra. Elkeen van ons, het sekerlik al op een of ander stadium, op verskillende vlakke, onrus beleef. Dinge werk nie uit soos jy dit beplan het nie; of dinge neem skielik 'n aaklige wending na die verkeerde kant toe. Dis nie baie lekker nie, nè?Oor die afgelope paar dae het ons gesels oor wat ons doen wanneer dinge verkeerd loop. Die proses is as volg: Dinge gebeur... en voor jy jouself kan kry, steek bekommernis en vrees sy kop uit. Maar te midde daarvan wil God hê ons moet weet dat Hy steeds in beheer is en dat Hy ons nooit sal verlaat nie. Hy wil hê ons moet, te midde van die storm; in elke situasie, sy vrede ervaar.Jeremia 29:11-13 Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting! Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede verhoor. Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra.Ek het onlangs op hierdie oulike stukkie afgekom – ek het geen idee wie dit geskryf het nie, maar dit het my werklik aangeraak:Ek dink jy kom uiteindelik by 'n punt in jou lewe waar jy God soveel keer, op soveel verskillende maniere, wonderwerke sien doen het, dat wanneer jou eie planne misluk; of wanneer 'n deur in jou gesig toemaak; of 'n persoon wegstap; jy heeltemal vrede het omdat jy weet dat Hy jou nooit teleurgestel het nie; dat Hy jou nooit sál teleurstel nie en dat dít wat Hy volgende beplan, altyd beter sal wees as dit wat Hy in die verlede gedoen het.Ek stem honderd persent saam. Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 27, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Jeremia 29:11-13 Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting! Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede verhoor. Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra. Elkeen van ons, het sekerlik al op een of ander stadium, op verskillende vlakke, onrus beleef. Dinge werk nie uit soos jy dit beplan het nie; of dinge neem skielik ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Die Beste Plan

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 27, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!