Die Bewys van Jou Geloof episode artwork

EPISODE · Aug 21, 2024 · 3 MIN

Die Bewys van Jou Geloof

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 14:21,23 “Wie my opdragte het en dit uitvoer – dit is hy wat My liefhet. En wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom ook liefhê en My aan hom openbaar.” Jesus antwoord hom: “As iemand My liefhet, sal hy my woorde ter harte neem; en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woon. Het jy al ooit gewonder of ander mense agterkom dat jy anders is? Ervaar hulle 'n sagtheid miskien, of vriendelikheid, of nederigheid en warmte … en wysheid by jou? Of ervaar hulle nie dat jy daardie waardes en deugde uitstraal nie?Dit is so ‘n groot uitdaging, veral as jy jouself 'n Christen noem. Jy behoort immers anders te wees. En daardie andersheid word bepaal deur, laat ek dit kaalkop sê, al wil jy dit nie hoor nie ... jou liefde vir Christus.Johannes 14:21,23 “Wie my opdragte het en dit uitvoer – dit is hy wat My liefhet. En wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom ook liefhê en My aan hom openbaar.” Jesus antwoord hom: “As iemand My liefhet, sal hy my woorde ter harte neem; en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woon.Nouja, om Jesus net op sigself te gehoorsaam, red ons nie, maar dit is die bewys van ons geloof. Met ander woorde, ons gehoorsaamheid getuig van ons geloof. Maar soos A.W. Tozer dit stel, het ons in ons poging om die dwaling van verlossing deur werke, te vermy, in die teenoorgestelde slagyster beland, naamlik verlossing sonder gehoorsaamheid.Wanneer ons doen wat Jesus vir ons sê om te doen, begin ons anders lyk. Ons vreugde, liefde en vriendelikheid laat ons kop en skouers bo ander uitstaan. Maar jy kan dit nie op jou eie bereik nie. Nee, jy kan nie!Dit is die rede waarom, wanneer jy besluit om Jesus te gehoorsaam, dit sy Teenwoordigheid is wat jou vul met 'n heerlikheid wat mense nie kan miskyk nie. Jy toon 'n liefde vir die onbeminlike en 'n goedheid wat jy self eenvoudig nie besit nie.Diegene wat Jesus regtig liefhet, is diegene wat nie net sy bevele ken nie, maar dit ook gehoorsaam.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 21, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 14:21,23 “Wie my opdragte het en dit uitvoer – dit is hy wat My liefhet. En wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom ook liefhê en My aan hom openbaar.” Jesus antwoord hom: “As iemand My liefhet, sal hy my woorde ter harte neem; en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woon. Het jy al ooit gewonder of ander mense agterkom dat jy anders is? Ervaar hulle 'n sagtheid miskien, of vriendelikheid, of nederigheid en warmte … en wy...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Bewys van Jou Geloof

0:00 3:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 21, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!