Die Boek van Vreugde episode artwork

EPISODE · Feb 10, 2025 · 2 MIN

Die Boek van Vreugde

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilipense 4:4 Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!Kan ek jou vra om al die dinge wat jou gedagtes besighou – die druk, die verantwoordelikhede, die stryd, die dinge wat jou frustreer – af te skakel en om in jou verbeelding saam met my op reis te gaan?Ek wil hê jy moet jou verbeel dat jy in hierdie oomblik met 'n vreugde gevul kan word wat eenvoudig nie in woorde uitgedruk kan word nie. Ja, dit is nie maklik nie, want die realiteite wat jou konfronteer, die dinge wat jy nie vir jouself sou gekies het nie, blokkeer daardie gevoel. Jy sukkel selfs net om dit in jou verbeelding te sien...Die apostel Paulus se brief aan die Filippense staan bekend as die boek van vreugde. Wat dit belangrik maak vir ons om te verstaan, is dat hy dit in ‘n klam Romeinse kerker geskryf het. Hy was vasgeketting aan 'n wag en gereed vir sy doodsvonnis om voltrek te word. Maar ten spyte hiervan, skryf hy vir sy vriende in Filippi: Filippense 4:4 Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! Hoekom? Hoe? Wanneer God jou bron van vreugde is, bepaal jou omstandighede nie jou vreugde nie. Daardie vreugde is 'n gawe van God. Dit begewe of verlaat jou nooit nie.En wanneer jy skielik daardie gevoel kry dat jy gaan val; dat jou omstandighede besig is om jou te oorweldig … is al wat jy hoef te doen; is om met God te praat. Wanneer jy 'n paar minute bewustelik in sy Teenwoordigheid deurbring, sal sy vreugde – nie joune nie, nie die wêreld s'n nie, sy vreugde! – jou oorweldig op 'n manier wat woorde nie kan beskryf nie.Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 10, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Filipense 4:4 Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! Kan ek jou vra om al die dinge wat jou gedagtes besighou – die druk, die verantwoordelikhede, die stryd, die dinge wat jou frustreer – af te skakel en om in jou verbeelding saam met my op reis te gaan? Ek wil hê jy moet jou verbeel dat jy in hierdie oomblik met 'n vreugde gevul kan word wat eenvoudig nie in woorde uitgedruk kan word nie. Ja, dit is nie maklik nie, want die realiteite wat jou konfronteer, die di...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Boek van Vreugde

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 10, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!