Die Bose Diep in die Mens episode artwork

EPISODE · May 6, 2024 · 2 MIN

Die Bose Diep in die Mens

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGalasiërs 2:20 ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê. Daar is soveel boosheid in hierdie wêreld. Dink net aan mense met hul trots, selfsug en arrogansie. Wat van mishandeling, gesinne wat verdeeld is, nasies wat in oorlog vasgevang is, die armes, die uitgeworpenes. . .? Ja, boosheid is deesdae beslis nie skaars nie.Maar kom ons kyk na die boosheid wat in ons eie harte lê. Miskien dink jy, "Wag nou, my vriend, waarvan praat jy? Ek is nie boos nie." Maar nie een van ons is perfek nie. Ons almal flankeer met die bose. Soos die Russiese skrywer Aleksandar Solzhenitsyn in sy boek "Gulag Archipelago" geskryf  het...As dit maar slegs moontlik was om daardie groepie bose mense, wat verraderlike bose dade pleeg, uit die samelewing te verwyder en hulle te vernietig! Maar die lyn tussen goed en kwaad, sny deur die hart van elke mens. En wie is bereid om 'n stukkie van sy eie hart te vernietig?Dis ‘n goeie vraag. Dis waarom Jesus ons maan om ons kruis op te neem en om Hom te volg. Dis hoekom Hy ons roep om ons lewens af te lê, om aan onsself te sterf om die ware lewe te vind. Die apostel Paulus stel dit so in:Galasiërs 2:20 ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.Terwyl jy dink aan daardie skeidslyn tussen goed en kwaad wat deur jou hart sny, mag ek jou vra ... het jy die finale besluit geneem om saam met Christus gekruisig te word, om jou lewe af te lê, sodat jy ook kan verklaar: dit is nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe?Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Galasiërs 2:20 ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê. Daar is soveel boosheid in hierdie wêreld. Dink net aan mense met hul trots, selfsug en arrogansie. Wat van mishandeling, gesinne wat verdeeld is, nasies wat in oorlog vasgevang is, die armes, die uitgeworpenes. . ....

NOW PLAYING

Die Bose Diep in die Mens

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 6, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailGalasiërs 2:20 ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!