Die Braai wat te Goed Gegaan het
from Vertel Dit Net So!
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Meneer Lemmetjies het die beste ding ooit gedoen. Hy het sy bure en net so 'n paar mense oorgnooi. Die DJ was daar en toe die musiek oopgemaak word to bewe die hele aarde. Dit was op die Rigterskaal seer sekerlik 'n nege of dalk 'n tien. Die lamsribbetjie was heerlik doeksag en die krummelpad te heerlik. Toe tannie Elsa by die heining verskyn dog ek hier kom moeilikheid van 'n ander aard. Noodloos te se, toe die musiek harder word is tannie Elsa op die tafele n dans vir die vale. Dit was nou vir jou 'n gedoente!
Embed this episode
No transcript yet.