PODCAST · fiction
Vertel Dit Net So!
by Fritz Faro
Stories wat jou laat lag. Goed word gese op 'n "funny" manier en plekke mag bekend klink, maar die karakters en gebeure is "fiction." Maak jou eie afleidings. Maak jou eie gevolge. En doen met die storie wat jy wil, maar...baie belangrik deel jou "happiness" met ander deur die potgooi te deel met andere. Geniet dit want hierdie Potgooi geniet jou!
Episodes
-
Die Palms van Koekenaap - Voorskou
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ja nee ons is op pad na koekenaap. Ons gaan ry al langs die N7 tot daar waar ons die R363 gaan neem. Die Evangelis Kerneels Baster wag daar vir ons. En so gaan ons weer die biskuit uithaal, 'n...
-
Komkommer Koel in 'n Warm Wereld
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Dis die laaste episode in die reeks. Baie dankie vir die meeluister, afluister en weer oor luister. Ek waardeer dit uiters verskriklik vreeslik baie. Deur al die moles moes ek darem seker iets...
-
Die Boom, Die Hond en die Oorhangende Takke
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ai, die heining bly maar 'n twisappel. Maar hierdie keer is dit 'n lemoentwis. En ja jy het reg geraai tannie Elsa bly maar twisgierig. Hierdie se keer is ek in die moeilikheid omdat ek…
more -
Die WhatsApp Buurtgroep
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Tannie Elsa was weer so midde-in die hele debakel. Sy is nie deel van die buurtwag self nie, maar wel op die whatsapplyn. En dis nou hier waar die hele gedoente skeef neuk. Dis 'n…
more -
Die Braai wat te Goed Gegaan het
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Meneer Lemmetjies het die beste ding ooit gedoen. Hy het sy bure en net so 'n paar mense oorgnooi. Die DJ was daar en toe die musiek oopgemaak word to bewe die hele aarde. Dit was op die...
-
Die Heining wat 'n Oorlog Ontketen het
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Alles skyn te gebeur oor die heining. Bure is oraait maar as dinge te orrait is is dit ook nie goed nie. So gebeur dit dat tannie Elsa te ywerig was met die opsit van 'n nuwe heining. Een wat…
more -
Sit Om Te Rus
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Die lewe kan rustig wees as die mense aan die anderkant van die "fence" ook rustig is. Maar nee, 'n mens kan nie eers jouse ou rooibosteetjie in vrede op jou stoep sit en drinke nie, of jouse...
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Stories wat jou laat lag. Goed word gese op 'n "funny" manier en plekke mag bekend klink, maar die karakters en gebeure is "fiction." Maak jou eie afleidings. Maak jou eie gevolge. En doen met die storie wat jy wil, maar...baie belangrik deel jou "happiness" met ander deur die potgooi te deel met andere. Geniet dit want hierdie Potgooi geniet jou!
HOSTED BY
Fritz Faro
Loading similar podcasts...