EPISODE · Aug 7, 2020 · 24 MIN
Die Christen, sy Bybel en Vuurwapens
from Brandpunt · host Wynand Rossouw
Dit is 'n erkende feit dat ons ongelukkig in een van die gevaarlikste lande ter wêreld bly. Sommige statistieke vergelyk ons met lande wat in oorlog verkeer. Die vraag is dus, hoe beskerm 'n Christen in Suid Afrika homself & is wapens een van die middele? Brandpunt gesels met Pastoor Nevil Norden, hoof van Lewende Woord oor hierdie belangrike vraag Brandpunt
Embed this episode
Ready to play
Die Christen, sy Bybel en Vuurwapens
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.